Wimpy Mosselbaai het vir die afgelope jar 2019 geen probleem gevind met die ERGO FITO wat ons gebruik. Ons wil graag baie dankie se vir die geleentheid wat vir ons gegun is om u produkte to gebruik. Ons sal in die gevolg gereeld van u produkte gebruik maak.

Patricia Dulaze Wimpy Mosselbaai

Ons is ongelooflik tevrede met FATTTRAP and ECO FLUSH 10-10-5, siende dat ond geen verdere blokkasies in ons slaghuis het nie. Ek beveel hierdie produk aan vir enige slaghuis of “hotfoods” aan. Jy kan my gerus skakel indien of ‘n besoek kom aflê by my winkel.

Nicky Koegelenberg Pick n Pay Riebeek Wes

We have been using Ergo Fito for a year now for our Fat trap and drains at Minnesota Spur. We always struggled with blockages but to date this has not happened. I would highly recommend this product.

Jacqueline Wienand Minnesota Spur