Ons is ongelooflik tevrede met FATTTRAP and ECO FLUSH 10-10-5, siende dat ond geen verdere blokkasies in ons slaghuis het nie. Ek beveel hierdie produk aan vir enige slaghuis of “hotfoods” aan. Jy kan my gerus skakel indien of ‘n besoek kom aflê by my winkel.

Nicky Koegelenberg Pick n Pay Riebeek Wes